Skip to content

NSRI soek steeds na vermiste vlieënier langs Durban se Noordkus [KLANK]

# Die Nasionale Seereddingsinstituut sê daar is geen nuwe verwikkelinge in die voortgesette soektog langs Durban se Noordkus na die 61-jarige vermiste Suid-Afrikaanse Lugdiens- en akrobatiese vlieënier Andrew Blackwood-Murray van Johannesburg nie. Die instituut se woordvoerder, Craig Lambinon, sê die soek- en bergingsoperasie, gelei deur polisieduikers, duur voort. Hy sê gevorderde tegnologie en soektegnologie word steeds ontplooi:

ENG CraigonDurbanCoast