# Die Nasionale Seereddingsinstituut vra kusgemeenskappe en seevaarders om versigtig te wees te midde van rowwe seetoestande en sterk wind wat die suide van die Wes-Kaap die naweek gaan tref. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen golwe van tot ses meter en gevaarlike toestande wat na die Suid-Kaap en Ooskus sal versprei. Die instituut se woordvoerder, Craig Lambinon, sê verskeie reddingsoperasies is hierdie week uitgevoer maar geen ernstige beserings is tot dusver aangemeld nie:
NSRI bepleit versigtigheid te midde van erge kusweerstoestande [KLANK]
ENG LambinonOnWetWeather