# Die National Shelter Movement of South Africa veroordeel die voortgesette praktyk van sommige polisiebeamptes wat toelaat of aanmoedig dat sake van geslagsgeweld en moord op vroue teruggetrek word. ‘n Verslag deur die Navorsingsraad vir Menslike Wetenskappe het bewys dat 33,1-persent van vroue van ouer as 18 fisieke geweld in hul leeftyd ondervind het. Die woordvoerder van die NSMSA, Anisa Moosa, sê hulle eis dringende nasionale optrede wat die terugtrek van sake by polisiekantore verbied, tensy ‘n hof dit hersien het:
NSMSA veroordeel SAPD se terugtrek van geslagsgeweld-sake [KLANK]
ENG MoosaOnGBV