# Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sê Begrotingspos 2 word beskou as die mense se begroting aangesien dit die Parlement se kern grondwetlike verantwoordelikhede befonds. Mtshweni-Tsipane het in die Parlement gesê die toewysing ondersteun wetgewing, uitvoerende toesig, openbare deelname, interregeringsverhoudings en internasionale samewerking. Sy voeg by die begroting versterk ook administratiewe stelsels wat Parlementslede en politieke partye in staat stel om hul pligte doeltreffend uit te voer:
NRP-voorsitter beklemtoon Parlementêre begroting befonds Grondwetlike pligte [KLANK]
ENG-Mtshweni-TsipaneOnBudget