Skip to content

Noordwes se werwingsplan teiken werklose graduandi van NWU [KLANK]

# Noordwes se provinsiale regering het met ‘n werwingsinisiatief begin wat op werklose gegradueerdes van die Noordwes-Universiteit gemik is. Dit volg op ‘n ooreenkoms tussen die premier, Lazarus Mokgosi, en die universiteit se visekanselier, Bismark Tyobeka, om ‘n oplossing vir die provinsie se hoë werkloosheidsyfer te vind. Mokgosi het aan SABC Nuus gesê die ooreenkoms sal samewerking oor verskeie uitdagings fasiliteer om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder, insluitend oor infrastruktuur en energie:

ENG-MokgosiOnGraduates