# Die Noord-Kaapse LUR vir Paaie en Openbare Werke, Fufe Makatong, vra motoriste om versigtig te wees nadat swaar reën, donderstorms en sterk wind padtoestande in die provinsie versleg het. Roetes wat geraak word sluit gebiede in die ZF Mgcawu-, John Taolo Gaetsewe-, Francis Baard-, Namakwa- en Pixley Ka Seme-distrikte in. Die departement se woordvoerder, Zandisile Luphahla, sê kitsvloede het padsluitings en ontwrigtings veroorsaak en omvattende skade is aangemeld:
Noord-Kaapse padgebruikers versoek om versigtig te wees nadat swaar reën roetes beskadig [KLANK]
ENG LuphahlaOnCaution