# Noord-Ierland se regering het die teen-immigrasie-betogings veroordeel wat oornag in geweld omgesit het nadat ‘n Soedanese man aangekeer is na ‘n mesaanval in Belfast. Huise en voertuie is aan die brand gesteek terwyl sowat 100 gemaskerde mans deure stukkend geskop, vensters gebreek en geëis het dat buitelanders moet padgee. Die 30-jarige verdagte is van poging tot moord aangekla. Adjunk-eerste minister, Emma Little-Pengelly, sê die man hoort nie in die land nie:
Noord-Ierland se regering veroordeel teen-immigrasie- geweld in Belfast [KLANK]
ENG PengellyOnSuspect