Skip to content

Nooddienste soek steeds na voertuie wat in Pinetown weggespoel het [KLANK]

# Nooddienste in KwaZulu-Natal sê hulle het onbevestigde berigte ontvang van twee voertuie wat gister in ʼn rivier in Pinetown weggespoel het. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ʼn vlak ses-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën en donderstorms in verskeie dele van die provinsie. ALS Paramedics se besturende direkteur, Garrith Jamieson, het aan Newzroom Afrika gesê volgens ooggetuies het hulle gesien hoe minstens een voertuig deur die rivier meegesleur word:

ENG JamiesonOnMissingVehicle