Skip to content

Nood-wateronderbreking raak dele van Tshwane [KLANK]

# ʼn Belangrike waterpyp het naby Bosman-stasie in Tshwane gebars, wat veroorsaak het dat reservoirs leegloop en die watervoorraad afgesny moes word. Die voorval raak watervoorsiening aan die boonste dele van Pretoria se middestad, Sunnyside, Arcadia, Bryntirion, Eastwood, Lisdogan-park en Balmoral. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê spanne het Maandag met uitgebreide opgrawings begin en daarin geslaag om die twee afsonderlike plekke te vind waar die pyp gebars het:

ENG MashigoONShutdown