# Die Valke het nog twee verdagtes aangekeer in verband met verkrygingsbedrog van 635-miljoen-rand by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng. Hulle het hulleself vanoggend oorgegee aan die plaaslike polisie in verband met ‘n uitgebreide ondersoek na tenderbedrog rondom die hospitaal se verkrygingsprosesse. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê die twee sal aangekla word van onder meer bedrog, korrupsie, vervalsing, oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur en geldwassery:
Nog twee verdagtes aangekeer vir korrupsie by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG MogaleONTembisaHospital