Skip to content

Nog ‘n Oos-Kaapse aanklaer in brutale skietvoorval geteiken [KLANK]

# Die waarnemende polisiekommissaris in die Oos-Kaap, Thandiswa Kupiso, het die gewelddadige aanval op ‘n beampte van die Nasionale Vervolgingsgesag en sy gesin in Tiryville, Kariega, veroordeel. Dit herinner aan die moord op Gqeberha-aanklaer Tracy Brown verlede maand. Volgens ‘n polisieverslag het die aanklaer en sy gesin Maandagoggend vroeg by hul huis aangekom. ‘n Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê terwyl hulle in die aanklaer se motor buite die hek van hul eiendom was, is hulle deur vier mense genader:

ENG NobuntuonAttack