Skip to content

Nog drie verdagtes vas in verband met dubbele moord in Westbury [KLANK]

# Nog drie verdagtes, tussen 17 en 20 jaar oud, is vasgetrek in verband met die dubbele moord in Westbury, Gauteng, wat die getal arrestasies op vyf te staan bring. Dit volg nadat ʼn groep tieners verlede maand geskiet is. Twee is dood en talle ander is gewond. Polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê die drie is gearresteer nadat hul ouers en prokureurs hulle na die polisie gebring het:

ENG MuridiliOnSuspects