Skip to content

Nog begunstigdes in behuisingprojek in Wes-Kaap kry titelaktes [KLANK]

# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, het Dinsdag die minisipaliteit van Matzikama besoek om titelaktes te oorhandig. Die titelaktes is vir die goedgekeurde begunstigdes van die fase 4 projek in Klawer en fase 6 in Vredendal-Noord. Simmers sê die begroting van meer as 80-miljoen-rand het tot op datum gesorg vir 477 Breaking New Ground-huise in Klawer se behuisingsprojek:

AFR SimmersOnHandover