# Die vermeende polisie-informant Tumelo Nku het aan die Madlanga-kommissie gesê ‘n gesprek met sy geestelike leier het hom aangemoedig om die volle waarheid voor die kommissie te ontbloot. Nku het onthul dat hy sekere dele van sy vorige verklarings uit vrees terug te hou. Hy het ‘n aanvullende verklaring by die kommissie ingedien. Nku word geïmpliseer in die beslaglegging van 715 kilogram kokaïen in Aeroton, Johannesburg, en sameswering met korrupte polisiebeamptes:
Nku sê geestelike leier het hom aangemoedig om volle waarheid by Madlanga-kommissie te praat [KLANK]
ENG-NkuOnTruth