# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, se Arbeidersparty het groot verliese gely in plaaslike verkiesings, terwyl Nigel Farage se Reform UK-party beduidende winste behaal het. Sowat vyf-duisend setels was op die spel in Engeland, Skotland en Wallis. Vroeë uitslae toon die Arbeidersparty het beheer verloor oor agt rade, terwyl Reform meer as 300 setels bygekry het. Reform se onderleier, Richard Tice, sê die uitslae bevestig hul prestasie in plaaslike rade:
Nigel Farage se Reform UK-party behaal beduidende winste in plaaslike verkiesing [KLANK]
ENG TiceOnElectionResults