BULLETIN 17 September 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Alles is gereed vir die Madlanga-kommissie van ondersoek wat vandag begin# Die Parlement is bekommerd oor die onnatuurlike sterftes van gevangenes in aanhouding# En Cosatu kritiseer die sluiting van die Wes-Kaapse taxiroetes # Die langverwagte Madlanga-kommissie begin vandag by die Brigitte Mabandla-justisiekollege in […]
BULLETIN 17 September 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nhlanhla Mkhwanazi dagvaar Paul O’Sullivan vir laster# Donald Trump sê hulle het ‘n ooreenkoms met China om TikTok oor te neem# En krieket: Die Protea-vroue wen die eerste eendagwedstryd teen Pakistan # Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dagvaar die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan […]
BULLETIN 16 September 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Rise Mzansi calls for an unhindered start to the Madlanga commission’s proceedings# Athletics: South Africa’s Zakithi Nene qualifies for the final of the 400-metres in Tokyo# And former Hollywood heartthrob Robert Redford dies at 89 # Rise Mzansi says there is an […]
BULLETIN 16 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Rise Mzansi vra ‘n ononderbroke begin van die Madlanga-kommissie se sittings# Atletiek: Die Suid-Afrikaner Zakithi Nene dring deur na die eindronde van die 400-meter in Tokio# En die Hollywood-hartebreker Robert Redford sterf op 89 # Rise Mzansi sê daar is ‘n dringende behoefte […]
BULLETIN 16 September 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Solidarity declares a formal dispute with government over mass retrenchments# Rugby: Jaques Nienaber is lost to the Springboks until at least 2027# And former Hollywood heartthrob Robert Redford dies at 89 # Trade union Solidarity has declared a formal dispute with government […]
BULLETIN 16 September 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit verklaar ‘n amptelike geskil met die regering oor afleggings # Rugby: Jacques Nienaber is verlore vir die Springbokke tot minstens 2027# En die Hollywood-hartebreker Robert Redford sterf op 89 # Die vakbond Solidariteit het ‘n amptelike geskil met die regering verklaar by die […]
BULLETIN 16 September 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The High Court in Pretoria dismisses the Lungu family’s bid to approach the Supreme Court of Appeal# Israel launches a ground assault on Gaza City# And rugby: James O’Connor hopes to return to the Wallabies for the All Blacks Tests # The […]
BULLETIN 16 September 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die hof verwerp die Lungu-familie se aansoek om die Appèlhof te nader# BOSA sê Godongwana moet verduidelik oor die nuwe raad van die Openbare Beleggingskorporasie# En Israel doen sy langverwagte grondaanval op Gaza-stad # Die Hooggeregshof in Pretoria het die Lungu-familie se aansoek […]
BULLETIN 16 September 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Johannesburg is set to host landmark hearings on Truth and Reconciliation Commission cases in November# The DA is flattered by the ANC’s recognition of its performance in government# And soccer: The Champions League is back # The judicial commission of inquiry into […]
BULLETIN 16 September 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Johannesburg gaan in November die gasheer wees vir belangrike verhore oor WVK-sake# Die DA is gevlei oor die ANC se erkenning van sy prestasie in regering# En sokker: Europa se Kampioeneliga-kompetisie keer terug # Die regtelike kommissie van ondersoek na bewerings van inmenging […]