The headlines of the leading newspapers on 17 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the government has failed to fulfill a promise made by president Cyril Ramaphosa six years ago to ensure that every learner will have access to a digital platform by 2025. Ramaphosa made the promise in 2019, but due to a […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die regering het nie daarin geslaag om ‘n belofte na te kom wat president Cyril Ramaphosa ses jaar gelede gemaak het om te verseker dat elke leerder teen 2025 toegang tot ‘n digitale platform sal hê nie. Ramaphosa het […]
BULLETIN 17 September 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nhlanhla Mkhwanazi dagvaar Paul O’Sullivan vir laster# Donald Trump sê hulle het ‘n ooreenkoms met China om TikTok oor te neem# En krieket: Die Protea-vroue wen die eerste eendagwedstryd teen Pakistan # Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dagvaar die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan […]
BULLETIN 17 September 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Nhlanhla Mkhwanazi files a defamation lawsuit against Paul O’Sullivan# Donald Trump says they have a deal with China to take over TikTok# And cricket: The Proteas Women beat Pakistan in their first ODI # KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi is suing Forensic […]
BULLETIN 17 September 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Nhlanhla Mkhwanazi dagvaar Paul O’Sullivan vir laster# Donald Trump sê hulle het ‘n ooreenkoms met China om TikTok oor te neem# En krieket: Die Protea-vroue wen die eerste eendagwedstryd teen Pakistan Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 17 September 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Nhlanhla Mkhwanazi files a defamation lawsuit against Paul O’Sullivan# Donald Trump says they have a deal with China to take over TikTok# And cricket: The Proteas Women beat Pakistan in their first ODI Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 17 September 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Alles is gereed vir die Madlanga-kommissie van ondersoek wat vandag begin# Die Parlement is bekommerd oor die onnatuurlike sterftes van gevangenes in aanhouding# En Cosatu kritiseer die sluiting van die Wes-Kaapse taxiroetes # Die langverwagte Madlanga-kommissie begin vandag by die Brigitte Mabandla-justisiekollege in […]
BULLETIN 17 September 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nhlanhla Mkhwanazi dagvaar Paul O’Sullivan vir laster# Donald Trump sê hulle het ‘n ooreenkoms met China om TikTok oor te neem# En krieket: Die Protea-vroue wen die eerste eendagwedstryd teen Pakistan # Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dagvaar die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan […]
BULLETIN 16 September 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Rise Mzansi calls for an unhindered start to the Madlanga commission’s proceedings# Athletics: South Africa’s Zakithi Nene qualifies for the final of the 400-metres in Tokyo# And former Hollywood heartthrob Robert Redford dies at 89 # Rise Mzansi says there is an […]
BULLETIN 16 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Rise Mzansi vra ‘n ononderbroke begin van die Madlanga-kommissie se sittings# Atletiek: Die Suid-Afrikaner Zakithi Nene dring deur na die eindronde van die 400-meter in Tokio# En die Hollywood-hartebreker Robert Redford sterf op 89 # Rise Mzansi sê daar is ‘n dringende behoefte […]