BULLETIN 4 Januarie 5:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Suid-Afrikaners word gevra om ‘n begroting ‘n lewenswyse te maak # Toetsing by grensposte word opgeskerp om die verspreiding van cholera te keer# En krieket, ‘n rekord-aantal paaltjies val op die eerste dag op Nuweland Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 3 January 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Mbalula calls on South Africans to give Ramaphosa a chance to continue leading# Department withholds details of Oscar Pistorius’ parole release# And, cricket: Proteas bowl out India for 153 runs # ANC secretary-general, Fikile Mbalula has urged South Africans to vote for […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbalula vra Suid-Afrikaners om Ramaphosa die geleentheid te gee om voort te gaan om te lei# Suid-Afrikaners het nie veel vertroue in die Onafhanklike Verkiesingskommissie nie# En, krieket: Die Proteas boul Indië uit vir 153 lopies # Die sekretaris-generaal van die ANC, […]
BULLETIN 3 January 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Department withholds details of Oscar Pistorius’ parole release# Rescue teams end their search at Ladysmith as death toll reaches 23# And, tennis: Raducanu secures her place in main draw of Australian Open # The Department of Correctional Services maintains strict confidentiality around […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Korrektiewe Dienste weerhou besonderhede van Oscar Pistorius se paroolvrylating# Reddingspanne beëindig hulle soektog in Ladysmith met die dodetal op 23# En, tennis: Emma Raducanu kry ‘n plek in die hoofloting van die Australiese Ope # Die Departement van Korrektiewe Dienste handhaaf streng […]
BULLETIN 3 January 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A Western Cape MEC welcomes the arrests in the Gugulethu New Year’s day triple murder# The Border Management Authority monitors motorists travelling back to South Africa# And, financial aid secures a children’s radio station’s future # Western Cape MEC for Police Oversight […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is……. In die bulletin: # Wes-Kaapse LUR verwelkom die inhegtenisnemings in driedubbele moord op Nuwejaarsdag # Die Grensbestuursowerheid hou motoriste wat terugkeer na Suid-Afrika fyn dop # En, sokker: Kylian Mbappé se toekoms sal oordragperiode oorheers # Die LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, Reagen Allen, […]
BULLETIN 3 January 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # 7.5-billion-rand’s civil claims pending against the Eastern Cape police# A researcher is concerned about the lack of action to curb teenage pregnancy# And, cricket: The Proteas have been dismissed for just 55 runs # The DA in the Eastern Cape says police […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Daar is 7,5-miljard-rand se siviele eise teen die polisie in die Oos-Kaap # ‘n Navorser is bekommerd oor ‘n gebrek aan optrede om tienerswangerskappe te beperk# En, krieket: Die Proteas uitgeboender vir net 55 lopies # Die DA in die Oos-Kaap sê […]
BULLETIN 3 January 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # Cape Town residents and visitors yesterday came out in their thousands to support the iconic Cape Town Minstrel Carnival. The event, historically known as the Kaapse Klopse, kicked off in District Six, with thousands of people screaming, shouting, and dancing along with […]