BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beide die ANC en MK Party voer veldtogte in Mpumalanga met Zuma wat daar praat # Ekonome waarsku die belastingdata vir 2022/23 is nie so goed as wat dit lyk nie# En, krieket: 23 paaltjies op een dag baie ongewoon vir Nuweland […]
BULLETIN 4 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A clash of campaigns for the ANC and MK Party is threatening in Mpumalanga as Jacob Zuma is speaking there# Dozens are killed in twin blasts near a slain Iran commander’s grave# And, Golf: Rory McIlroy says LIV Golf should become like […]
BULLETIN 4 Januarie 10 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # ‘n Botsing van veldtogte vir die ANC en die MK Party dreig in Mpumalanga met Jacob Zuma wat daar gaan praat# Die Rea Vaya-busdienste in Johannesburg bly opgeskort# Tientalle sterf in twee ontploffings naby die graf van ‘n vermoorde Iranse bevelvoerder# En, Gholf: […]
BULLETIN 4 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Nehawu calls for harsher punishment for officials suspended for the Parliament fire# The EFF says the ANC’s crime prevention wardens could not stop shootings in Soshanguve# And, Prince Andrew, Donald Trump, and Bill Clinton are named in Jeffrey Epstein’s court files # […]
BULLETIN 4 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nehawu vra vir strenger strawwe vir amptenare wat geskors is weens die parlementsbrand# Die EFF sê die ANC se misdaadvoorkomingsbewaarders kon nie skietvoorvalle in Soshanguve keer nie# En, prins Andrew, Donald Trump en Bill Clinton word genoem in die Jeffrey Epstein-hoflêers # Nehawu […]
BULLETIN 4 Januarie 8:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Nehawu vra vir strenger strawwe vir amptenare wat geskors is weens die parlementsbrand# Die EFF sê die ANC se misdaadvoorkomingsbewaarders kon nie skietvoorvalle in Soshanguve keer nie# En, prins Andrew, Donald Trump en Bill Clinton word genoem in die Jeffrey Epstein-hoflêers Bly ingeskakel […]
BULLETIN 4 January 8:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # Nehawu calls for harsher punishment for officials suspended for the Parliament fire# The EFF says the ANC’s crime prevention wardens could not stop shootings in Soshanguve# And, Prince Andrew, Donald Trump, and Bill Clinton are named in Jeffrey Epstein’s […]
BULLETIN 4 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # SA Jews for a Free Palestine verwelkom die regering se saak teen Israel by die Wêreldhof# Prins Andrew, Trump en Clinton word in Epstein-hofdokumente genoem# En, veerpyltjies: Luke Littler verloor teen Luke Humphries in die Wêreld-veerpyltjiekampioenskap se eindronde # South African Jews for […]
BULLETIN 4 January 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South African Jews for a Free Palestine welcomes the government’s proceedings against Israel at the International Court of Justice# Prince Andrew, Donald Trump and Bill Clinton are named in the Epstein court files# And darts, Luke Littler loses to Luke Humphries in […]
BULLETIN 4 Januarie 7:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # South Africa Jews for a Free Palestine verwelkom die regering se saak teen Israel by die Wêreldhof# Prins Andrew, Donald Trump en Bill Clinton word in die Epstein-hofdokumente genoem# En veerpyltjies, Luke Littler verloor teen Luke Humphries in die Wêreld-veerpyltjiekampioenskap se eindronde Bly […]