BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Turkye sluit by Maleisië aan wat Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel steun# Die DA ontbloot toelae-misbruik deur staatsamptenare# En, krieket: Indië wen die kortste toets in die geskiedenis op Nuweland om die reeks te deel # Turkye het by Maleisië aangesluit deur […]
BULLETIN 4 January 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The United States condemns South Africa’s genocide case against Israel# The DA says citizens are unable to obtain passports as Home Affairs’ system is offline again# And, motorsport: Several South Africans take on the gruelling Dakar from tomorrow # The United States […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika veroordeel Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel # Die DA sê landsburgers kan nie paspoorte bekom nie want Binnelandse Sake se stelsel is weer van lyn af # En, motorsport: Verskeie Suid-Afrikaners neem van môre af deel aan die uitmergelende Dakar # […]
BULLETIN 4 January 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # South Africans are set to enjoy 14 public holidays this year as mandated by the Public Holidays Act. However, the country will lose a public holiday as Freedom Day falls on a Saturday. Citizens will have an extra day off on June […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Suid-Afrikaners gaan vanjaar twee bykomende openbare vakansiedae geniet, soos voorgeskryf deur die Wet op Openbare Vakansiedae. Die land verloor egter ook ‘n vakansiedag omdat Vryheidsdag op ‘n Saterdag val. Burgers sal op 17 Junie ‘n bykomende dag af hê om Jeugdag te […]
BULLETIN 4 January 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Farmers in sub-Saharan Africa are receiving advice to diversify their crop production to adapt to climate change. A study led by the University of Leeds’, Stewart Jennings, suggests shifting focus to fruits, vegetables, sorghum, millet, and cassava to enhance nutritional security for […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Boere in Afrika suid van die Sahara word aangeraai om hulle gewasproduksie te wysig om by klimaatsverandering aan te pas. ‘n Navorser aan die Universiteit van Leeds, Stewart Jennings, stel voor die fokus moet verskuif na vrugte, groente, sorghum, manna en kassawe […]
BULLETIN 4 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Home Affairs services are temporarily unavailable # An alliance advocates for fair wages and rights for the informal sector# And, cricket: Newlands pitch under spotlight after historic 23-wicket day at New Year’s Test # The Department of Home Affairs has declared the unavailability […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Binnelandse Sake se dienste is tydelik onbeskikbaar # Alliansie staan regverdige lone en regte vir die informele sektor voor# En, krieket: Nuweland se kolfblad in die kollig na die geskiedkundige 23-paaltjie-dag # Die Departement van Binnelandse Sake sê sy dienste is tydelik […]
BULLETIN SPORTS NEWS 4 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: History books were re-written on the first day of the second Test between South Africa and India where both sides completed their first innings, with a record 23 wickets taken. Questions will […]