BULLETIN 4 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Home Affairs services are temporarily unavailable # An alliance advocates for fair wages and rights for the informal sector# And, cricket: Newlands pitch under spotlight after historic 23-wicket day at New Year’s Test # The Department of Home Affairs has declared the unavailability […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Binnelandse Sake se dienste is tydelik onbeskikbaar # Alliansie staan regverdige lone en regte vir die informele sektor voor# En, krieket: Nuweland se kolfblad in die kollig na die geskiedkundige 23-paaltjie-dag # Die Departement van Binnelandse Sake sê sy dienste is tydelik […]
BULLETIN SPORTS NEWS 4 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: History books were re-written on the first day of the second Test between South Africa and India where both sides completed their first innings, with a record 23 wickets taken. Questions will […]
BULLETIN SPORTNUUS 4 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin vandag met krieket: Geskiedenis is gemaak op die eerste dag van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Indië. Albei spanne het hul eerste beurt voltooi met ‘n rekord van 23 paaltjies wat gekantel het. Daar sal ongetwyfeld […]
BULLETIN 4 January 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Clash of campaigns for ANC, MK Party in Mpumalanga with Zuma speaking there # Economists warn tax data for 2022/23 is not as good as it seems# And, cricket: 23 wickets in a day is most unusual for Newlands # The ANC and the uMkhonto […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beide die ANC en MK Party voer veldtogte in Mpumalanga met Zuma wat daar praat # Ekonome waarsku die belastingdata vir 2022/23 is nie so goed as wat dit lyk nie# En, krieket: 23 paaltjies op een dag baie ongewoon vir Nuweland […]
BULLETIN 4 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A clash of campaigns for the ANC and MK Party is threatening in Mpumalanga as Jacob Zuma is speaking there# Dozens are killed in twin blasts near a slain Iran commander’s grave# And, Golf: Rory McIlroy says LIV Golf should become like […]
BULLETIN 4 Januarie 10 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # ‘n Botsing van veldtogte vir die ANC en die MK Party dreig in Mpumalanga met Jacob Zuma wat daar gaan praat# Die Rea Vaya-busdienste in Johannesburg bly opgeskort# Tientalle sterf in twee ontploffings naby die graf van ‘n vermoorde Iranse bevelvoerder# En, Gholf: […]
BULLETIN 4 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Nehawu calls for harsher punishment for officials suspended for the Parliament fire# The EFF says the ANC’s crime prevention wardens could not stop shootings in Soshanguve# And, Prince Andrew, Donald Trump, and Bill Clinton are named in Jeffrey Epstein’s court files # […]
BULLETIN 4 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nehawu vra vir strenger strawwe vir amptenare wat geskors is weens die parlementsbrand# Die EFF sê die ANC se misdaadvoorkomingsbewaarders kon nie skietvoorvalle in Soshanguve keer nie# En, prins Andrew, Donald Trump en Bill Clinton word genoem in die Jeffrey Epstein-hoflêers # Nehawu […]