Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 Januarie 2024: GAUTENG: # Beeld: Berig Israel is van plan om homself te verdedig teen die volksmoordklag wat Suid-Afrika teen die land aanhangig gemaak het in die Internasionale Geregshof. En dan skryf die koerant oor die talle Nuwejaarsbaba’s wat gebore is. In Gauteng was daar 212 […]
The headlines of the leading newspapers on 03 January 2024: GAUTENG: # Beeld: Reports Israel intends to defend itself against the genocide charge that South Africa brought against the country in the International Court of Justice. And then the paper writes about the many New Year’s babies that were born. In Gauteng, there were 212 […]
BULLETIN 3 Januarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC maak gereed vir sy verjaarsdagsaamtrek in Mpumalanga# Wetstoepassers is strategies op hoofroetes geplaas om verkeersvloei te beheer # En, twee mans is in hegtenis geneem na die dodelike Nuwejaar-skietery in Soshanguve # Die ANC hou sy 112de verjaardagviering in Mpumalanga. Die ANC […]
BULLETIN 3 January 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC is getting ready for its birthday rally in Mpumalanga# Law enforcement officials are strategically placed at major routes to regulate traffic flow # And, two men were arrested for the deadly New Year’s shooting in Soshanguve # The ANC will hold […]
BULLETIN 3 January 5:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # The ANC is getting ready for its birthday rally in Mpumalanga# Law enforcement officials are strategically placed at major routes to regulate traffic flow # And, two men were arrested for the deadly New Year’s shooting in Soshanguve Stay tuned […]
BULLETIN 3 Januarie 5:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Die ANC maak gereed vir sy verjaarsdagsaamtrek in Mpumalanga# Wetstoepassers is strategies op hoofroetes geplaas om verkeersvloei te beheer # En, twee mans is in hegtenis geneem na die dodelike Nuwejaar-skietery in Soshanguve Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 2 January 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # One person is hospitalised following the Shelley Point Hotel fire # ActionSA condemns the appeal against the load-shedding judgment # And, tennis: Djokovic struggles with sore right wrist # One person has been taken to hospital after collapsing as a fire engulfed […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Een persoon is in die hospitaal na die Shelley Point-hotelbrand# ActionSA veroordeel die appèl teen die beurtkrag-uitspraak# En, tennis: Djokovic sukkel met ‘n seer gewrig # Een persoon is hospitaal toe geneem nadat hy ineengestort het toe ‘n brand gedeeltes van die […]
BULLETIN 2 January 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # RISE Mzansi is concerned as load-shedding brings a dark start to 2024# ActionSA condemns the appeal against the load-shedding judgment# And, tennis: Nadal beats Thiem in first singles match in almost a year # RISE Mzansi has condemned the return of rolling […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # RISE Mzansi is bekommerd oor beurtkrag wat 2024 afskop # ActionSA sê die nuwe jaar bied die eerste geleentheid om die regerende party te verwyder# En, tennis: Nadal klop Thiem in sy eerste enkelspelwedstryd in bykans ‘n jaar # RISE Mzansi het […]