BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Goeie nuus oor brandstofpryse aan die begin van 2024# Die IVP-leier sê die komende verkiesing sal Suid-Afrika se toekoms bepaal# En, krieket: David Warner pleit vir die teruggee van sy gesteelde pet # Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, […]
BULLETIN 2 January 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # Minister of Mineral Resources and Energy, Gwede Mantashe, has announced adjustments to fuel prices effective from tomorrow. According to the department’s manager for the Energy Division, Robert Maake, the prices are set to decrease primarily due to a decline in crude oil […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, het aanpassings aan brandstofpryse aangekondig wat vanaf môre geld. Volgens die bestuurder van die departement se Energie-afdeling, Robert Maake, daal pryse hoofsaaklik weens ‘n daling in die prys van ru-olie. Maake sê motoriste […]
BULLETIN 2 January 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Eskom says the synchronising of the Kusile Power project Unit Five, which was not previously part of Eskom’s grid capacity, will contribute an additional 800 megawatts to the country’s power system. The unit was synchronised to the national grid for the first time on […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Eskom sê die sinchronisering van die Kusile-kragstasie se Eenheid-vyf, wat nie voorheen deel van Eskom se netwerkkapasiteit was nie, sal ‘n bykomende 800 megawatt tot die land se kragstelsel bydra. Die eenheid is Saterdagaand vir die eerste keer met die nasionale netwerk gesinchroniseer. […]
BULLETIN 2 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Mantashe announces adjustment of fuel prices from tomorrow# Zuma calls out the ANC for a lack of response to voters concerns# And, cricket: Elgar wants to end his Test career with a series win over India # Minister of Mineral Resources […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Goeie nuus oor brandstofpryse# Die N3-tolkonsessie is bekommerd oor padongelukke op die N3-tolpad# en Krieket: Dean Elgar wil sy toetsloopbaan afsluit met ‘n reeksoorwinning oor Indië # Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, het aanpassings aan brandstofpryse aangekondig wat […]
BULLETIN SPORTS NEWS 2 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Cricket South Africa named a completely new-look Proteas side for February’s two-match Test series tour against New Zealand. Of the Proteas currently doing Test duty against India, only batters David Bedingham, Keegan […]
BULLETIN SPORTNUUS 2 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val in die nuwe jaar weg met krieket: Krieket Suid-Afrika het ‘n splinternuwe Protea-span aangewys vir Februarie se toetsreeks van twee wedstryde teen Nieu-Seeland. Van die spelers wat tans in die toetsreeks teen Indië speel, is slegs die […]
Bulletin Headlines BULLETIN 2 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom says the synchronising of Kusile Power project Unit 5 will contribute an additional 800 megawatts# The Shelly Point Hotel and Spa in St Helena Bay is on fire# And, soccer: Mohamed Salah scores his 150th Premier League goal # […]