BULLETIN 12 January 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Israel rejects South Africa’s plea for provisional measures to protect Palestinians in Gaza# Minister Patel says America agreed to extend AGOA for another decade# And Rugby: Skosan and Jantjies will start for the Stormers against the Sale Sharks # Israel says South […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 12 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Israel verwerp Suid-Afrika se pleidooi vir voorlopige maatreëls in Gaza# Minister Patel sê Amerika het ingestem om AGOA vir nog 10 jaar te verleng# En, rugby: Courtnall Skosan en Herschel Jantjies begin vir die Stormers teen die Sale Sharks # Israel sê […]
BULLETIN 12 January 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Gaza residents were granted three weeks to evacuate prior to ground operations # Stages 3 and 4 load-shedding will be implemented this weekend# And Rugby: Carling is concerned over England’s best players turning their backs on the national team # Israel strongly refutes […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 12 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Inwoners van Gaza is drie weke gegun om te ontruim voor die grondoperasies# Israel beskryf Suid-Afrika se oproep om onmiddellike militêre opskorting in Gaza, as verbysterend# En, Fases 3- en 4-beurtkrag dié naweek # Israel verwerp in geen onsekere taal nie, Suid-Afrika […]
# Eskom has announced stage 3 load-shedding will be implemented from 4pm today with stages 3 and 4 being implemented over the weekend.
# Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag word vanmiddag 4-uur ingestel, en fases 3 en 4 sal die naweek geld.
BULLETIN 12 January 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Israel says Hamas’s atrocities constitute its right to protect itself# Durban Container Terminal Pier 2’s performance is improving# And Tennis: South African Lloyd Harris qualifies for the Australian Open # International law expert Malcolm Shaw claims understanding Israel’s actions in Gaza requires […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 12 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Hamas se gruweldade gee Israel die reg om homself te beskerm# Israel gee Hamas die skuld vir burgerlike ongevalle# En, tennis: Suid-Afrikaner Lloyd Harris kwalifiseer vir die Australiese Ope # Die internasionale regskenner Malcolm Shaw sê om Israel se optrede in Gaza […]
BULLETIN 12 January 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Israeli ministry criticises South Africa for ignoring the 7 October events# Durban Container Terminal Pier 2’s performance is improving # And Cricket: SA Under-19 captain David Teeger is relieved of his role during the World Cup # In a heated second day […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 12 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Kritiek dat Suid-Afrika die gebeure van 7 Oktober ignoreer toe Hamas Israel aangeval het# Israel verwerp ‘n oproep om Gaza-optrede te beëindig, as onredelik # En, krieket: Suid-Afrika se Onder-19-kaptein David Teeger van sy posisie onthef tydens die Wêreldbeker # Israel het […]