BULLETIN 16 Januarie 7:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Die African Transformation Movement veroordeel die Inkomstediens se selektiewe geregtigheid in Ramaphosa se Phala Phala-skandaal# ActionSA se Jeugvleuel vra dat daar beslag gelê word op Blade Nzimande se bates# En, Donald Trump wen Iowa se Republikeinse koukusse Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]
BULLETIN 16 January 7:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # The African Transformation Movement condemns SARS’ selective justice in Ramaphosa’s Phala Phala farmgate scandal# ActionSA’s youth wing calls for the seizure of Blade Nzimande’s assets# And, Donald Trump wins the Iowa Republican caucuses Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 16 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Finansies waarsku volgende maand se begroting gaan ‘n moeilike een wees# AfriForum vra vir die privatisering van die SABC en skrapping van TV-lisensies# En krieket, Durban’s Super Giants klop Joburg Super Kings en bly onoorwonne # Die minister van Finansies, […]
BULLETIN 16 January 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The minister of Finance warns next month’s budget will be a difficult one# AfriForum calls for the privatisation and scrapping of TV licences at SABC# And cricket, Durban’s Super Giants beat the Joburg Super Kings to maintain an unbeaten start # Finance […]
BULLETIN 16 January 6:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # The minister of Finance warns next month’s budget will be a difficult one# AfriForum calls for the privatisation and scrapping of TV licences at SABC# And cricket, Durban’s Super Giants beat the Joburg Super Kings to maintain an unbeaten […]
BULLETIN 16 Januarie 6:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Die minister van Finansies waarsku volgende maand se begroting gaan ‘n moeilike een wees# AfriForum vra vir die privatisering van die SABC en skrapping van TV-lisensies# En krieket, Durban’s Super Giants klop Joburg Super Kings en bly onoorwonne Bly ingeskakel op ………. Jou […]
The headlines of the leading newspapers on 16 January 2024: NATIONAL: # Business Day: Reports research by the Financial Sector Conduct Authority indicates that around 5.8-million people in South Africa own crypto-assets. Cape Town has emerged as the preferred base for entrepreneurs in this sector. GAUTENG: # Beeld: The paper devotes its entire front page […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 16 Januarie 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig navorsing deur die Finansiële Sektor Gedragsowerheid dui daarop sowat 5,8-miljoen mense in Suid-Afrika besit kripto-bates. Kaapstad het na vore getree as die voorkeurbasis vir entrepreneurs in die sektor. GAUTENG: # Beeld: Die koerant staan sy voorblad af aan twee […]
BULLETIN 16 January 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA criticises minister Pandor’s 47-million-rand travel expenditure # Stage 2 load-shedding is extended until Wednesday # And, a United Nations agency says the crisis in Gaza is a man-made disaster # The DA has exposed minister of International Relations and Cooperation, […]
BULLETIN 16 Januarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA kritiseer minister Pandor se reisuitgawes van 47-miljoen-rand # Fase 2-beurtkrag word tot Woensdag verleng# En, ‘n agentskap van die Verenigde Nasies sê die krisis in Gaza is ‘n mensgemaakte ramp # Die DA het die minister van Internasionale Verhoudinge en Samewerking, […]