BULLETIN 22 Januarie 5:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Die DA-leier sê Suid-Afrikaners het gewoond geraak om sonder betroubare krag klaar te kom # Fase 2-beurtkrag word onbepaald ingestel# En, vloedgeteisterde distrikte in KwaZulu-Natal word tot rampgebiede verklaar Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 21 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SA’s new Ultimate Fighter world champion Dricus du Plessis says it wasn’t easy# WHO Africa Region says the cholera outbreak has spread to 12 countries# And, soccer: Namibia want to rewrite history against Bafana # We start with mixed martial arts news: […]
BULLETIN 21 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika se nuwe Ultimate Fighter-wêreldkampioen sê dit was nie maklik nie # Cholera versprei na 12 Afrika-lande # En, sokker: Namibië wil die geskiedenis teen Bafana herskryf # Ons begin met gemengde gevegskuns: Suid-Afrika se eerste Ultimate Fighter-kampioen, Dricus du Plessis was ekstaties toe hy […]
BULLETIN 21 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Dricus du Plessis is South Africa’s new UFC middleweight champion of the world# Two people have been found dead after a Johannesburg CBD fire# And, more than half-a-million full-time Grade 12 learners were social grant beneficiaries # We start with excellent mixed […]
BULLETIN 21 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Dricus du Plessis is die nuwe UFC middelgewig-wêreldkampioen# Twee mense is dood aangetref na ‘n brand in die Johannesburgse middestad# En, meer as half-miljoen voltydse Graad-12-leerders was ontvangers van maatskaplike toelae # Ons begin met uitstekende gemengde gevegskuns-nuus: Suid-Afrika se eerste Ultimate Fighter-kampioen, […]
# Gemengde gevegskuns: Suid-Afrika het sy eerste Ultimate Fighter-kampioen. Dricus du Plessis het die verdedigende kampioen, die Amerikaner Sean Strickland geklop om die middelgewig-UFC-wêreldtitel in te palm.
# South Africa has its first Ultimate Fighter champion. Dricus du Plessis beat defending champion, American Sean Strickland, to win the middleweight UFC world title this morning.
BULLETIN 21 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Kodwa says Nelson Mandela is integral to South Africa’s heritage# The RISE Mzansi leader says crime is driving investment away from the country# And, a strike on Syria kills Iranian Revolutionary Guards # Sport, Arts and Culture minister Zizi Kodwa says […]
BULLETIN 21 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kodwa sê Nelson Mandela is ‘n integrale deel van Suid-Afrika se erfenis# RISE Mzansi se leier sê misdaad keer beleggings in die land# En, krieket: Flink kolfwerk verseker seges vir Joburg Super Kings en Sunrisers Eastern Cape in SA20 # Die minister […]
BULLETIN X 21 January 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa calls for the reform of the United Nations# Load-shedding has been suspended until further notice# And, rugby: The Stormers and the Bulls qualify for the Champions Cup playoffs # President Cyril Ramaphosa has called for continued multilateralism and the reform […]