BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Action Society beskuldig die polisie van medepligtigheid aan die onwettige wapenhandel # Beurtkrag word opgeskort tot vier-uur vanmiddag# En, sokker: Palestina is die eerste keer in die uitkloprondes van die Asiese Bekertoernooi # Action Society beweer die Suid-Afrikaanse Polisiediens is die grootste […]
BULLETIN SPORTS NEWS 24 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We kick off with rugby: Springboks Deon Fourie, Damian Willemse and Manie Libbok won’t be available for the Stormers when they play the Sharks in a United Rugby Championship match in Durban on the 17th of […]
BULLETIN SPORTNUUS 24 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin vandag met rugby: Die Springbokke Deon Fourie, Damian Willemse en Manie Libbok sal nie beskikbaar wees wanneer die Stormers op die 17de van volgende maand in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Haaie speel nie. Die span van […]
BULLETIN 24 January 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA reveals Gauteng hospitals spent 1.7-million-rand for over-priced food from a Limpopo company# The State Attorney is seeking to recover over 28-million-rand in taxpayer funds from Jacob Zuma# And tennis: Dayana Yastremska and Daniil Medvedev are through to the Australian Open […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Gautengse hospitale het 1,7-miljoen-rand betaal vir duur kos by ‘n maatskappy van Limpopo# Die staatsprokureur wil meer as 28-miljoen-rand se belastinggeld van Jacob Zuma verhaal# En, tennis: Dayana Yastremska en Daniil Medvedev dring deur na die halfeindronde van die Australiese Ope # […]
BULLETIN 24 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The State Attorney is seeking to recover over 28-million-rand in taxpayer funds from Jacob Zuma# Action Society accuses the police of complicity in the illicit firearms trade # And tennis, Dayana Yastremska and Daniil Medvedev are through to the Australian Open semifinals […]
BULLETIN 24 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die staatsprokureur wil meer as 28-miljoen-rand se belastinggeld van Jacob Zuma verhaal# Action Society beskuldig die polisie van medepligtigheid aan onwettige wapenhandel # En tennis, Dayana Yastremska en Daniil Medvedev dring deur na die halfeindrondes van die Australiese Ope # Die staatsprokureur en […]
BULLETIN 24 January 10 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # The State Attorney is seeking to recover over 28-million-rand in taxpayer funds from Jacob Zuma# Action Society accuses the police of complicity in the illicit firearms trade# Nikki Haley says the Republican presidential race is far from over# And […]
BULLETIN 24 Januarie 10 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Die Staatsprokureur wil meer as 28-miljoen-rand se belastinggeld van Jacob Zuma verhaal# Action Society beskuldig die polisie van medepligtigheid aan onwettige wapenhandel# Nikki Haley sê die Republikeinse presidensiële wedloop is nog lank nie verby nie# En tennis, Dayana Yastremska en Daniil Medvedev is […]
BULLETIN 24 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Gordhan vra die Parlement om ‘n voorstel te oorweeg vir munisipaliteite om tariewe aan te pas# ‘n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met verlede jaar se dodelike Marshalltown-brand# En motorsport, Madrid gaan die Spaanse Formule Een Grand Prix van 2026 […]