Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 22 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Vanjaar se verkiesings in die grootste demokrasieë wêreldwyd het steeds geen vroulike voorlopers nie
# SAFTU sê die drieparty-alliansie bedreig Cosatu se vermoë om werkers te verteenwoordig
# En legendes soos Cher en Mary J. Blige word in die Rock ‘n Roll-heldesaal vereer.
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………