Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa sê die begroting sal vinniger en inklusiewe ekonomiese groei in die land bespoedig
# Dis D-dag vir die ANC om die uitstaande kaderontplooiingsdokumente te oorhandig
# Australië stel sanksies in teen die Russe wat by Navalny se dood betrokke was
# En rugby, die Argentynse mans en Nieu-Seelandse vroue word as sewes-kampioene in Vancouver gekroon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………