Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die minister in die Presidensie sê die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering kan vóór die verkiesing as wet bekragtig word
# Die Instituut vir Rasseverhoudings sê Suid-Afrika se korrupsie en groei-afgradering is as gevolg van pro-armoede beleidsrigtings
# Gauteng se Departement van Gesondheid vra beter polisiëring by die Rahima Moosa-hospitaal
# En, ‘n gasontploffing in Kenia eis twee lewens en beseer 200 mense
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………