Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Suid-Afrika gaan voort met sy afwaartse trajek op die Korrupsiepersepsie-indeks
# Sakeliga daag die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake voor die hof vir minagting
# Byna 100 mense is sedert die begin van die jaar in die Middellandse See dood of vermis
# En rugby, Marcus Smith se besering is ‘n bekommernis vir Engeland voor sy eerste Sesnasie-wedstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………