Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het ‘n verpligting om vir geregtigheid en menseregte op te staan
# RISE Mzansi beloof om nie voor intimidasie te swig nie
# Die GOOD Party beskuldig die DA-leier dat hy misdaadsyfers in die Wes-Kaap wanvoorstel
# En tennis, Novak Djokovic en Iga Swiatek behou hulle wêreldnommereen-posisies ná die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………