Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens open ‘n strafregtelike saak teen die Phala Phala-buffelkoper Hazim Mustafa
# Busisiwe Mkhwebane dreig met regsoptrede om haar pensioenuitbetaling van tien-miljoen-rand te kry
# ‘n Unisa-dosent sê Suid-Afrika het ‘n oortuigende saak teen Israel gelewer
# En krieket, Krieket Suid-Afrika hy straf nie David Teeger omdat hy Joods is nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………