Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 31 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cosatu sê die ANC moes Zuma vroeër al geskors het
# Die DA sê korrupsie-aanwysers beklemtoon die erger-wordende korrupsie onder Ramaphosa
# En, Japan gaan voor die hof gedaag word vir beweerde rassisme teenoor buitelandse inwoners
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………