Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 23 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Nuwe kiesers word aangemoedig om voor die einde van die dag te registreer
# Judges Matter vra ‘n spoedige proses om geregtelike wangedragsake te hanteer
# En, die Verenigde Nasies se Menseregte-hoof betreur die skrikwekkende menslike koste van die oorlog tussen Oekraïne en Rusland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………