# Deputy Minister in the Presidency, Kenny Morolong says every economic reform and investment that the government of national unity undertake must ultimately expand opportunity for the next generation. Morolong was speaking during the closing of the 11th Green Youth Indaba in Sun City, Rustenburg, North West last night. He emphasised the urgent need to […]
# Die Suid-Koreaanse president, Lee Jae Myung sê die land se verkiesingbestuurstelsel moet heeltemal hersien word. Hy het ‘n reeks omstrede voorvalle by die Nasionale Verkiesingskommissie, insluitend ‘n tekort aan stembriewe, as belaglik bestempel. Lee het ‘n ondersoek deur aanklaers en die polisie gelas ná stembrieftekorte die plaaslike verkiesing van 3 Junie ontsier het. Die […]
# Rugby: Die voormalige Springbok-losskakel Morné Steyn glo die Bok-afrigter Rassie Erasmus het nog ‘n meesterstuk opgedis deur die nommer tien-trui aan die Leeus se gereelde heelagter, Quan Horn, te gee vir vandag se wedstryd teen die Barbarians in Gqeberha. Die 24-jarige het sover baie min wedstryde op losskakel gespeel, maar Steyn dink Erasmus wil […]
# Israel says Hezbollah ceasefire violation and continued attacks require ongoing operation in Southern Lebanon. Israel Defense Forces spokesperson, Effie Defrin says they will continue to remove immediate threats, respond to Hezbollah’s violations, and do whatever is necessary to protect civilians. Defrin says four Israeli soldiers were killed. He stated that over recent weeks, Hezbollah has […]
# Sokker: Brasilië het ‘n oorheersende 3-0 oorwinning oor Haïti in Groep C van die Wêreldbeker op die Philadelphia-stadion behaal. Matheus Cunha het twee keer in die eerste helfte doele behaal, terwyl Vinícius Júnior voor rustyd ‘n derde doel bygevoeg om drie punte aan die span te besorg. Vroeër in Groep C, het Marokko vir […]
# Die OVK se Kiesersregistrasienaweek skop die naweek af en die DA vra alle stemgeregtigde kiesers om vir die komende plaaslike regeringsverkiesing op 4 November te registreer. Sithembiso Ngema van die party sê inwoners in sekere provinsies leef reeds met die gevolge van swak bestuur, terwyl munisipaliteite aanhoudend sukkel met finansiële wanbestuur, verswakkende infrastruktuur en […]
# Soccer: Brazil cruised to a dominant 3–0 victory over Haiti at the Philadelphia Stadium in Group C. Matheus Cunha scored twice in the first half and Vinícius Júnior added a third before the break to seal maximum points. Earlier in Group C, Morocco edged Scotland 1–0 in Boston with an early goal from Ismael […]
# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die regering en ander belanghebbendes het die veldtog teen onwettige immigrasie landwyd verskerp. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hul het gister, in samewerking met die polisie en Binnelandse Sake, die terugkeer van 673 Malawiese en 202 Zimbabwiese burgers via Beitbrug gereël. Sy sê die […]
# Die Italiaanse eerste minister, Giorgia Meloni, het haar voormalige noue bondgenoot, die Amerikaanse president Donald Trump, Vrydag beskuldig dat hy ‘n storie oor haar versin het. Hy het aan ‘n Italiaanse TV-kanaal gesê sy het hom “gesmeek” om ‘n foto saam met haar by ‘n G7-beraad te neem. Meloni het hom ook berispe omdat […]