# Die EFF verwelkom die publikasie van ‘n kennisgewing om ‘n Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede in te dien, wat sy leier Julius Malema voorgestel het. Die woordvoerder Sinawo Thambo sê die doel is om Suid-Afrika se verkiesingsraamwerk aan te pas sodat kiesers outomaties geregistreer kan word. Hy sê die voorgestelde wet mik ook om struikelblokke wat […]
# Die Gautengse regering het met diepe hartseer verneem van die afsterwe van die visekanselier en hoof van die Sefatho Makgatho Universiteit vir Gesondheidswetenskappe, professor Tandi Matsha-Erasmus. ‘n Regeringswoordvoerder, Sizwe Pamla, sê Matsha-Erasmus was ‘n vooraanstaande akademikus, bekwame navorser en visionêre leier wat haar lewe gewy het aan die bevordering van hoër onderwys, wetenskaplike navorsing […]
# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensie-bevelstruktuur het omvattende sekuriteits- en operasionele planne ingestel om ‘n veilige en vreedsame kiesersregistrasienaweek te verseker. Die polisie se woordvoerder, Athlenda Mathe, sê uitgebreide ontplooiings is regoor die land beplan, met lede wat by kiesersregistrasiepunte, op strategiese roetes en by geïdentifiseerde brandpunte ontplooi is. Sy sê operasionele planne sluit […]
# Gholf: Die Amerikaner Wyndham Clark het ‘n gerieflike voorsprong van 7 onder baansyfer in die 126ste Amerikaanse Ope aan die begin van die derde ronde vandag. Clarke het die voorsprong in gister se tweede ronde teen die res van die spelers by die uitdagende Shinnecock Hills gholfklub opgebou. Die groep wat kort op sy […]
# Eskom says continued gains in energy availability, stronger generation performance and declining outages are driving improved system stability to customers across the country as winter electricity demand increases. The power utility spokesperson, Daphne Mokwena says this week average unplanned outages declined to ten-thousand-640-megawatts, a significant reduction of four-thousand-622-megawatts from the 15-thousand-262-megawatts recorded over the same period last […]
# Tshwane mayor, Nasiphi Moya has congratulated the South African Reserve Bank on the official opening of its newly renovated museum in South Africa’s capital city. The mayor spokesperson, Zintle Mahlati says this important addition to Tshwane’s cultural and educational landscape further strengthens the city’s position as a centre of learning, heritage, innovation and public institutions. […]
# Die IVP se nasionale uitvoerende komitee is tydens die kieserregistrasienaweek na verskeie kiesafdelings regoor die land ontplooi. IVP-woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê dit is deel van die party se pogings om kiesers te mobiliseer om te registreer en te verseker hul stemme word gehoor in die komende plaaslike regeringsverkiesing in November. Hy sê burgers speel […]
# Israel sê Hisbolla se skendings van die skietstaking en voortgesette aanvalle vereis voortdurende operasies in Suid-Libanon. ‘n Woordvoerder van die Israelse Weermag, Effie Defrin, sê hulle sal voortgaan om teen bedreigings op te tree, en doen wat nodig is om burgers te beskerm. Defrin sê vier Israelse soldate is dood. Hy het voorts gesê […]
# Golf: American Wyndham Clark holds a commanding four-stroke lead at 7-under par heading into the weekend at the 126th U.S. Open. Competing at the challenging Shinnecock Hills Golf Club, the American distanced himself from the field during Friday’s second round. A competitive pack of chasers, including Matt Fitzpatrick, Xander Schauffele, Tom Kim, and Sam […]