# Die DA sê dis onaanvaarbaar dat die polisie en Nasionale Vervolgingsgesag toelaat dat openbare druk die ondersoek na die beweerde verkragting van Cwecwe in die Oos-Kaap beïnvloed. Die NVG het besluit om niemand in verband met die beweerde verkragting van die sewejarige meisie te vervolg nie en sê daar was te min bewyse om […]
# ActionSA in KwaZulu-Natal has expressed concern regarding eThekwini Municipality’s request to approve the procurement of additional water tankers. In March, mayor Cyril Xaba stated that the metro would be receiving 264 water tankers to address ongoing water shortages. ActionSA’s spokesperson, Sanelisiwe Zuma, says it is puzzling that the municipality is already seeking to procure […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis is calling on Finance minister Enoch Godongwana to ensure no cuts to municipal funding are proposed when he tables the national budget on Wednesday. The minister will attempt to table the budget for the third time after the two previous attempts were halted due to political and legal challenges. […]
# Die leiers van Brittanje, Frankryk en Kanada dreig met daadwerklike stappe, insluitend geteikende sanksies, as Israel nie ophou met sy hernieude aanvalle in Gaza nie. Meer as 100 mense is die naweek in die nuwe grondoffensief dood. Die Isralse premier Benjamin Netanyahu het onderneem om beheer oor die hele Gaza te neem en om […]
# US president Donald Trump says Russia and Ukraine will begin peace negotiations immediately to end the war. He had a two-hour phone call with Russian counterpart Vladimir Putin on Monday, describing the conversation as excellent. Putin said the phone call was meaningful and frank, however, adding that his country’s maximalist objectives in the war […]
# ActionSA het die omstrede Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, se verbanning uit Suid-Afrika verwelkom. Die pastoor wat verlede maand vrygespreek is op aanklagte insluitend verkragting en mensehandel, is ʼn ongewenste persoon verklaar. Hy mag vir vyf jaar nie na die land terugkeer nie. ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê die vyfjaar-verbanning moet tot lewenslank verleng […]
# Krieket: Die Lucknow Super Giants se hoop om die Indiese Premierliga-uitspeelronde te haal, is verpletter nadat hulle met ses paaltjies teen Sunrisers Hyderabad verloor het. Mitchell Marsh het 65 bygedra tot Lucknow se telling van 205 vir sewe in hul 20 boulbeurte. In antwoord daarop het Abhishek Sharma 59 van 20 balle gemoker en […]
# The leaders of Britain, France, and Canada have threatened to take concrete action, including targeted sanctions if Israel does not stop its renewed military offensive in Gaza. The new ground offensive over the weekend resulted in over 100 people being killed. Israeli prime minister Benjamin Netanyahu has vowed to take control of all of Gaza […]
# Die Presidensie sê president Cyril Ramaphosa sien uit na ʼn suksesvolle vergadering môre met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, wat daarop gemik is om die verhouding tussen die twee lande te herstel. Die president het gister in Washington DC aangekom. Hy word vergesel van vier ministers, Ronald Lamola, Khumbudzo Ntshavheni, John Steenhuisen, Parks Tau, […]