# Forum for Suid-Afrika het formeel ‘n voorstel by die Parlement ingedien waarin hulle die hersiening van Artikel 11 van die Grondwet aanvra om die herinstelling van die doodstraf moontlik te maak. Tebogo Mashilompane, van die Forum voer aan dat stygende moordsyfers, veral op vroue en kinders, strenger strawwe vereis. Met verwysing na openbare steun […]
# Forum for South Africa has formally submitted a proposal to Parliament, urging the review of Section 11 of the Constitution to allow for the reintroduction of the death penalty. The Forum’s Tebogo Mashilompane argues that rising murder rates, especially targeting women and children, demand harsher consequences. Citing public support and rising crime, he says […]
# Ster-Kinekor, Suid-Afrika se grootste teatergroep, sluit vandag sy Cavendish Square-teater in Kaapstad na die verstryking van ‘n huurkontrak. Sy Gateway-teater in Umhlanga het vroeër vandeesmaand gesluit. Die maatskappy verskuif sy fokus na e-speletjies en opvoedkundige programme om relevant te bly. Uitvoerende hoof, Mark Sardi sê innovering is die sleutel. Mededinger Nu Metro sal na […]
# Ster-Kinekor, South Africa’s biggest cinema chain, will shut its Cavendish Square cinema in Cape Town today, following a lease expiry. Its Gateway branch in Umhlanga closed earlier this month. Despite the closures, the company is shifting focus to e-gaming and educational programmes to stay relevant. CEO Mark Sardi says innovation is key. Rival Nu […]
# Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, het sy gretigheid uitgespreek om saam met die nuutgekose president van die Afrika-Ontwikkelingsbank, Sidi Ould Tah te werk. Die ervare Mauritaanse ekonoom het tydens die bank se jaarlikse vergaderings in Abidjan, Ivoorkus, 76-persent van die stemme verwerf. Hy sal amptelik op 1 September 2025 in die amp begin […]
# Finance minister Enoch Godongwana, has expressed eagerness to collaborate with the newly elected African Development Bank president, Sidi Ould Tah. The seasoned Mauritanian economist, secured 76-percent of the vote during the bank’s annual meetings in Abidjan, Ivory Coast. He will officially assume office on 1 September 2025, succeeding Nigeria’s Akinwumi Adesina. Godongwana emphasised the […]
# Die MK-party het ‘n onlangse tender van nege-miljard-rand onder die Battery-energiestoorprogram gekritiseer en dit as gemanipuleer en korrup beskryf. Slegs Mulilo en Scatec het tenders gewen, wat gelei het tot MK se eis vir tenderrekords binne sewe dae. Die nasionale woordvoerder van die MK-party, Nhlamulo Ndhlela, verwys na die voormalige Eskom-bedryfshoof Jan Oberholzer se […]
# The MK Party has slammed a recent nine-billion-rand tender under the Battery Energy Storage Programme, calling it rigged and corrupt. Only Mulilo and Scatec won bids, prompting MK’s demand for bid records within seven days. MK Party’s national spokesperson Nhlamulo Ndhlela cite former Eskom chief operating officer Jan Oberholzer’s ties to Mulilo, and alleged […]
# Die Departement van Justisie ontwikkel ‘n vrouemoord-inisiatief om geslagsgeweld die hoof te bied. Die hoof van die Bevordering van die Regte van Kwesbare Groepe, Praise Kambula, het die behoefte aan verbeterde ondersoek- en vervolgingstelsels beklemtoon om sulke misdade te bestry. Sy het teenoor SABC News beklemtoon dat die inisiatief daarop gemik is om data […]