# Die UDM sê hy is geskok oor die Gautengse Onderwysdepartement se besluit om subsidies aan meer as 290 onafhanklike skole te besnoei. Gesubsidieerde onafhanklike sekondêre skole se subsidies is in 2024 met 20-persent besnoei en laerskole s’n met 18-persent, met begrotingstekorte wat as rede aangevoer word. Dit ten spyte daarvan dat die departement versuim […]
# Transnet is vol vertroue dat hy die vereiste finansiering sal kan verkry om sy bedryfsvereistes en skuldverpligting vir die res van die jaar te kan nakom. Die graderingsagentskap Moody’s waarsku die staatsonderneming se geld sal binne drie maande op wees, tensy die regering ingryp met ‘n reddingsboei. Die regering het in Desember 2023 ‘n […]
# Transnet is confident that will raise the required funding to meet its operational requirements and debt obligations for the rest of the year. Rating agency Moody’s has warned that the state-owned entity could run out of money within three months, unless the government steps in with a bailout. In December 2023, the government offered […]
# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasiedirektoraat sê elf organisasies sal ‘n gedeelte van ‘n toelaag van 3,4-miljoen-rand ontvang. Dit is om gemeenskapsgebaseerde oplossings, programme en navorsing in die water- en sanitasiesektor in te stel. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dit is ‘n historiese eerste stap in die rigting van […]
# Drakebloed-bome wat slegs op Jemen se Socotra-eiland voorkom, word bedreig deur klimaatsverandering, indringer-bokke en voortslepende konflik. Die sambreelvormige bome wat noodsaaklik is vir die eiland se ekostelsel en toerisme, word vernietig deur toenemend erge siklone. Wetenskaplikes waarsku die bome kan sonder dringende ingryping, binne eeue verdwyn. Socotra, ʼn UNESCO-wêrelderfenisgebied, het meer as 825 unieke […]
# Western Cape premier Alan Winde has welcomed Tiger Brands’ sale of its deciduous fruit business, Langeberg and Ashton Foods, saying this will save the jobs of thousands of employees. The sale is to a consortium led by local fruit growers. The deal includes a 150-million-rand commitment by the food producer to establish a community […]
# UDM says it is alarmed by the Gauteng Education Department slashing subsidies to more than 290 independent schools. Subsidised independent schools in 2024 were reduced by 20-percent for secondary and 18-percent for primary schools because of budgetary constraints. This is despite the department failing to spend 317-million-rand of its 2024 education budget. UDM’s provincial secretary, […]
# Die stroomdiens Netflix het ingegryp en die kinderprogram Sesame Street gered na Warner Bros-Discovery besluit het om nie sy vyfjaar-ooreenkoms vir die program te hernu nie. Netflix het ‘n ooreenkoms met Sesame Workshop aangegaan ingevolge waarvan die stroomdiens die 56ste reeks later vanjaar gaan uitsaai. Die nuwe seisoen spog met ‘n vars formaat en […]
# Die Vaal Environmental Justice Alliance gaan Vrydag tydens ArcelorMittal se algemene jaarvergadering buite sy hoofkantoor in Vanderbijlpark, Gauteng, betoog. Die groep het die staalvervaardiger hof toe geneem oor sy weiering om dokumente bekend te maak wat verband hou met sy bedrywighede se omgewingsuitwerking. Mduduzi Tshabalala van die alliansie het aan eNCA gesê hulle is […]