# EFF leader Julius Malema has slammed AfriForum, questioning why its members like Kallie Kriel, Ernst Roets, and Gerrie Nel haven’t moved to the US after claiming white farmers face genocide in South Africa. This comes as president Cyril Ramaphosa is due to meet US president Donald Trump tomorrow. Malema says they’re spreading lies to […]
# Rugby: The Cheetahs have said farewell to six players whose contracts conclude at the end of June. In an emotional gathering, teammates and staff honoured the contributions of these players who proudly wore the orange jersey. They are Schalk Ferreira, Jeandré Rudolph, Andisa Ntsila, Laurence Victor, Robert Hunt and Andell Loubser. The union wished […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare in KwaZulu-Natal doen ‘n beroep vir geregtigheid voor ‘n herdenkingsgeleentheid vir die 25-jarige mediese intern, Alulutho Mazwi, vandag in die Prince Mshiyeni-hospitaal gehou word. Mazwi, wat ‘n diabeet was, het verlede week by die werk ineengestort en gesterf. Die Gesondheidsombud Taole Mokoena het ‘n ondersoek na die saak van stapel […]
# Build One South Africa sê die hersiening van die verouderde 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering mag nie bloot ‘n afmerk-oefening wees nie, maar moet lei tot dringende en betekenisvolle hervorming. Die party sê die huidige beleidsraamwerk het nie daarin geslaag om wydverspreide korrupsie, swak leierskap en die ineenstorting van munisipale dienste aan te spreek […]
# Die Gesondheidsdepartement van die Oos-Kaap het R200 miljoen toegeken vir die verkryging van noodsaaklike spesialismedisyne, insluitend kankerbehandeling. ‘n Woordvoerder vir die departement, Sizwe Kupelo, sê R43-miljoen van hierdie bedrag sal gebruik word om farmaseutiese maatskappye te betaal vir kankermedisyne wat sedert die vorige boekjaar nog nie betaal is nie. Hy sê hierdie betaling sal […]
# Build One South Africa says reviewing the outdated 1998 White Paper on Local Government must not become a box-ticking exercise but should lead to urgent and meaningful reform. The party says the current policy framework has failed to address widespread corruption, poor leadership, and collapsing municipal services. BOSA’s Roger Solomons believes fixing local government […]
# KwaZulu-Natal residents are urged to exercise extreme caution as strong and potentially damaging crosswinds are expected to sweep through parts of the province tomorrow. The South African Weather Service has issued a level two warning. Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs spokesperson Senzelwe Mzila says the winds could disrupt road travel, damage powerlines, […]
# Gaza se burgerlike verdedigingsagentskap sê Israelse aanvalle het vandag minstens 44 mense regoor die oorloggeteisterde Palestynse gebied se lewens geëis. Israel het sy militêre offensief teen Hamas verskerp. Hulp het gister vir die eerste keer in meer as twee maande die Gaza-strook binnegegaan, na wye veroordeling van Israel se algehele blokkade wat tot tekorte […]
# The Public Servants Association in KwaZulu-Natal is calling for justice as a memorial for 25-year-old medical intern Alulutho Mazwi is held today at Prince Mshiyeni Hospital. Mazwi, who had diabetes, collapsed and died at work last week. Health Ombud Taole Mokoena has launched an investigation into the matter. PSA KZN provincial manager, Mlungisi Ndlovu, […]