# US president Donald Trump has warned Iran that it has two options: sign a deal, or America “finishes” the war. Trump halted renewed strikes on Tehran on Tuesday at the request of allies in the Gulf, including Qatar and Saudi Arabia. Meanwhile, Iran has warned that a return to war will feature surprises and threats […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy neem kennis van die benede inflasie-aanpassing van die openbarevervoer-operateur Putco se reisgeld vir passasiers. Die maatskappy sal busgeld van 1 Junie af met gemiddeld tien-persent verhoog weens die stygende dieselprys en toenemende operasionele druk. Matthew Parks van Cosatu sê dis belangrik dat die regering brandstof-heffingverligting behou totdat die oorlog […]
# Sokker: Aston Villa moes 30 jaar wag voordat hulle weer ‘n trofee kon inpalm. Hulle oorwinning van 3-0 oor Freiburg in Istanboel het hulle die Europese Liga-titel besorg. Youri Tielemans, Emi Buendia en Morgan Rogers het doele aangeteken om Villa te laat seëvier in die kompetisie – 44-jaar na hul vorige sege in 1982. […]
# Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, sê die metro het sowat 20-miljard-rand nodig om al die probleme met agterstande in die waterinfrastruktuur op te los. Hy het gister by Constitution Hill in Johannesburg voor die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoekspan verskyn. Die kommissie ondersoek die waterkrisis wat Gauteng verskeie jare reeds in sy greep het. Mettler […]
# Die Vryemarkstigting sê hy het herhaaldelik gewaarsku dat Nasionale Gesondheidsversekering onbekostigbaar, ongrondwetlik, ekonomies vernietigend en strydig met vryheid van keuse in gesondheidsorg is. Die Konstitusionele Hof het Artikel 36 tot 40 van die Wet op Nasionale Gesondheidsorg ongrondwetlik verklaar. Hierdie afdelings hou verband met die staat se beheer oor waar gesondheidsorg-praktisyns of praktyke mag […]
# Die MK-party het ‘n beroep op die regering gedoen om dringend in te gryp nadat Israelse magte ses Suid-Afrikaners wat aan boord van die Global Sumud Flotilla was, aangehou het. Hulle was deel van ‘n groep van sowat 100 aktiviste wat probeer het om van Turkye na Gaza te vaar om die Israelse blokkade […]
# Tennis: The world’s top players are reportedly planning to reduce their media appearances at the French Open in protest over prize money. Many don’t believe they are receiving a fair share of Grand Slam prize money and appropriate player benefits. Players selected for Friday’s opening news conference will walk out after 15-minutes. This is […]
# Soccer: Aston Villa ended their 30-year wait for a trophy as they defeated Freiburg 3-0 to win the Europa League in Istanbul. First-half goals by Youri Tielemans and Emi Buendia were followed by Morgan Rogers’ strike in the second half, helping Villa triumph 44 years on from their European Cup win in 1982. Villa […]
# Die Suid-Afrikaanse tak van die Anti-Apartheid Movement for Palestine veroordeel Israel se aanvalle op bote wat deel is van die Global Sumud-flottielje. Ses Suid-Afrikaners is Maandag deur Israelse magte aangekeer nadat die flottielje in internasionale water voorgekeer is terwyl hulle probeer het om deur die Gaza-blokkade te breek en hulp te verleen. Die beweging […]