# Die Monetêre Beleidskomitee verkeer onder ernstige druk voor Donderdag se rentekoersbesluit. Verbruikers hoop op ‘n verlaging om leenkoste te verlig, maar hardnekkige wêreldwye brandstofskokke het die jaarlikse verbruikersprysinflasie tot vier-persent verhoog. Hierdie skielike styging bereik die hoogste punt van die Reserwebank se streng teikenreeks. ‘n Onafhanklike ekonoom, John Loos, sê die veiligste benadering sou […]
# Oliepryse het vandag ‘n twee-weke laagtepunt bereik met ‘n daling van meer as vyf-persent, aangevuur deur groeiende optimisme oor ‘n moontlike vredesooreenkoms tussen Amerika en Iran. Die lande het die naweek vordering getoon in pogings om ‘n ooreenkoms te bereik, met gesprekke oor die heropening van die Seestraat van Hormoes en Teheran se kernprogram. […]
# SANParke sê veiligheidsmaatreëls word verskerp in die Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin na die moord op twee toeriste. Die liggame van Dina en Ernst Marais van Mosselbaai is verlede week in die gebied gevind. Owerhede vermoed hul voertuig is oor die grens na Mosambiek geneem. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê bykomende veldwagters en moniteringsbronne […]
# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, veroordeel die vernietiging en opsetlike beskadiging van openbare paaie in Ekurhuleni. Openbare infrastruktuur langs die R550 tussen Heidelberg en Alberton is tydens ʼn diensleweringsbetoging verwoes. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê betogers het dele van die pad naby Zonkizizwe en Palm Ridge opgegrawe en […]
# City Power says it is beginning to see meaningful progress in reducing electricity losses across the City of Johannesburg. This follows several interventions implemented across the organisation, which continue to strengthen revenue management, improve operational efficiency, and support long-term network sustainability. City Power spokesperson, Isaac Mangena, says electricity losses have reduced from approximately 40.53-percent […]
# Krieket: Die Indiese Premierliga betree dié week die uitspeelronde. Die verdedigende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, en Gujarat Titans, wat onderskeidelik eerste en tweede geëindig het in die liga-fase, pak mekaar môre in die eerste kwalifiserende wedstryd in Dharamsala. Die wenner sal na Sondag se eindstryd in Ahmedabad deurdring. Die verloorder kry Vrydag nog ‘n […]
# The Tax Justice South Africa is calling for stricter laws against illicit cigarette trafficking. This comes after a 56-year-old Limpopo cigarette trafficker was sentenced to 13 years in jail last week. Toni Nathaniel Gumbo was found with 36 master cases of Remington Gold cigarettes concealed inside boxes. The illicit haul carried an estimated street […]
# The GOOD Party is calling for an urgent public explanation from the Department of Forestry, Fisheries and the Environment on the decline of the Kirstenbosch National Botanical Gardens in Cape Town. This follows allegations by environmentalist and long-time Kirstenbosch contributor, James Deacon, that the gardens are going through a phase of decay. GOOD’s chairperson, Matthew […]
# Minister of Employment and Labour, Nomakhosazana Meth, has dismissed misinformation regarding the Unemployment Insurance Fund online claims process. More than 4.5-million claims were processed and paid by April, surpassing figures recorded under the legacy uFiling system. Meth says the platform simplifies claims through direct submissions, real-time tracking, and automated communication. She has given the […]