# Anti-immigration civic group March and March Movement has called on the government to declare a state of emergency to address illegal immigration in South Africa. The group has planned a national shutdown on June 30th, which is also the deadline it has set for undocumented foreigners to leave the country. The movement’s founder, Jacinta […]
# Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, het weens rotasie en beserings talle veranderinge aangebring aan sy groep van 23 vir die tweede rondte van die Internasionale O-20-reeks teen Fidji wat vandag in Kaapstad plaasvind. Die losvoorspelers Risima Khosa en Vuyo Gwiji word vervang deur Quintin Potgieter en Luke Cannon. Jordan Steenkamp vervang […]
# Die groepering vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit het ʼn taakspan bestaande uit adjunkministers aangewys om saam met wetstoepassingsagentskappe te werk aan die kwessie van onwettige immigrante. Die groepering het gister in Pretoria vergader met verteenwoordigers van politieke partye, groepe en verenigings wat betrokke is by betogings oor ongedokumenteerde migrante. Die minister van Justisie en […]
# Iran se ministerie van Buitelandse Sake sê ʼn groot deel van die probleme met Amerika is opgelos, maar ʼn ooreenkoms is nog ver. Geskille wat ʼn vredesooreenkoms keer, sluit in taal wat Iran se kernprogram betref en die opheffing van sanksies. ʼn Moontlike ooreenkoms sluit volgens berigte in dat die bestaande skietstilstand met 60 […]
# Free State Agriculture says the latest order of the High Court in Pretoria marks a decisive turning point in the ongoing fight to protect South Africa’s livestock industry against foot-and-mouth disease. The court confirmed that farmers may procure and administer foot-and-mouth disease vaccines without state permission. Free State Agriculture president, Francois Wilken, says the order […]
# Die Parlement het die name bekendgemaak van die 31 lede wat in die ampsklagkomitee sal dien om president Cyril Ramaphosa se lot te bepaal. Politieke partye het hul verteenwoordigers se name voor Vrydag se sperdatum ingedien terwyl die ANC sy lys oor die naweek afgehandel het. Die ANC het nege lede in die veelparty-komitee, […]
# Tennis: Frenchman Gael Monfils and Swiss Stan Wawrinka suffered defeats in the opening round of the French Open, their final appearance in Paris. They are retiring at the end of the year. Monfils lost to compatriot Hugo Gaston, 6-2, 6-3, 3-6, 2-6, 6-0, while 2015 champion Wawrinka lost to Dutchman Jesper de Jong, 6-3, […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrika kan nie voortgaan om dodelike epidemies in die gesig te staar sonder billike toegang tot diagnose, entstof en behandeling nie. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê dit kan tot nege maande duur voordat ‘n entstof gereed is vir die Bundibugyo-stam van Ebola, wat ‘n uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal ‘n aanvanklike 81,5-miljoen-rand bydra tot die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming om die vasteland se reaksie op die Ebola-uitbreking te versterk. Die uitbreking, wat hoofsaaklik die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda raak, het die lewens van 220 mense geëis, en daar is meer as 900 moontlike gevalle. […]