# KwaZulu-Natal Hawks officer Deenadayalan “Deena” Govender played an audio recording at the Madlanga Commission, which he says captures attempts to pressure him into implicating Provincial Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. Govender alleged that Mavuso Ntandane, an associate of suspended police minister Senzo Mchunu threatened him with arrest and lengthy imprisonment if he did not cooperate. […]
# Rugby: The stats favour the All Blacks in this afternoon’s first Test against the Springboks at Ellis Park, although the world champions dominated in the recent past. New Zealand won 63 of their previous 110 matches, while four were drawn. But the Boks won five of their last six games, including 2023 World Cup […]
# Die rand het gister tot onder 16 rand teenoor die dollar versterk en sy sterkste vlak sedert die begin van die Iran-oorlog bereik. Die geldeenheid is aangemoedig deur ‘n swakker Amerikaanse dollar en verdere winste in die goudprys. Reuters sê die dollar het in vroeë handel teen ongeveer 16-rand-5 sent verhandel, terwyl News24 berig […]
# The rand strengthened to below 16-rand against dollar yesterday, reaching its strongest level since the start of the Iran war. The currency was boosted by a weaker US dollar and further gains in the gold price. Reuters says the dollar was trading at about 16-rand-5-cents in early trading, while News24 reports it briefly moved […]
# Brittanje se Weerkantoor sê die ontwikkelende El Niño-weerpatroon kan die sterkste ooit in menseheugenis word. Voorspellings dui daarop dat see-oppervlaktemperature in die Stille Oseaan later vanjaar met meer as drie grade Celsius bo die gemiddelde kan styg. El Niño kan weerpatrone wêreldwyd ontwrig en die risiko van droogte, swaar reën en uiterste temperature verhoog, […]
# Britain’s Met Office says the developing El Niño weather pattern could be the strongest in living memory. Forecasts suggest sea-surface temperatures in the Pacific could rise more than three degrees Celsius above average later this year. El Niño can disrupt weather patterns worldwide, increasing the risk of drought, heavy rain and extreme temperatures, with […]
# Die Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa sê infrastruktuurontwikkeling moet ‘n prioriteit bly in die versterking van ekonomiese samewerking met Suid-Afrika. Mnangagwa het tydens die Suid-Afrika-Zimbabwe bi-Nasionale Kommissie gevra vir die versnelde konstruksie van ‘n derde Limpopo-brug om handel en migrasie te verbeter. Hy het die vordering met die Beitbrug-eenstopgrenspos verwelkom en gevra vir sterk optrede […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het die Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg versoek om te verklaar Nkosazana Dlamini-Zuma het hom belaster met bewerings dat hy geld aan afgevaardigdes by die party se 2022-konferensie uitgedeel het. Mbalula het die bewerings ontken en sê dit het sy reputasie skade berokken. Hy wil hê Dlamini-Zuma moet […]
# Brigadier Dineo Mokwele van die SAPD se Misdaadintelligensiediens het die terugtrekking van bedrog- en korrupsieklagte teen haar en ses medebeskuldigdes in die Pretoria Landdroshof verwelkom. Die Nasionale Vervolgingsgesag het formeel alle aanklagte wat verband hou met Mokwele se aanstelling teruggetrek. Mokwele het haar familie, vriende, ondersoekbeamptes en die Madlanga-kommissie vir hul ondersteuning bedank en […]