# The military governor of the Democratic Republic of Congo’s Ituri province has likened the struggle to contain the current Ebola outbreak to a war they are lacking resources for. Johnny Luboya Nkashama told French broadcaster RFI people in affected areas are not receiving enough food. He calls for a swift response to prevent a […]
# Verskeie mense is dood in ‘n botsing tussen ‘n trein en ‘n skoolvervoer-minibus in Buggenhout, België. Die Vlaamse openbare uitsaaier VRT berig die minibus, met sewe kinders, ‘n toesighouer en die bestuurder was op ‘n spooroorgang in die dorp toe die ongeluk plaasgevind het. Federale polisiewoordvoerder An Berger sê die botsing was kort na […]
# The ANC has cautioned against hate speech, violence and vigilantism towards foreign nationals amid protests against illegal immigration. The ANC secretary-general Fikile Mbalula says most demonstrators are demanding stronger government action on border management, corruption and unlawful immigration. However, Mbalula stressed that protests must remain lawful and humane, warning that xenophobia damages South Africa’s […]
# Higher Education and Training minister, Buti Manamela, has announced plans to expand the national open learning system through online TVET and Community Education and Training programmes. Delivering his department’s budget vote in Parliament, Manamela said the initiative will make education more accessible by reducing travel barriers for students. He revealed plans for digital career […]
# Die Johannesburgse Handelsmisdaadhof in Palm Ridge het die saak van bedrog en diefstal teen die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, en sy medebeskuldigdes tot 27 Augustus uitgestel. Dit sal die verdediging kans gee om te reageer op die staat se betoë oor beweerde vertragings met die finalisering van die saak. Jordaan, die […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party is verenig en gefokus op die herstel van plaaslike regering voor die komende plaaslike verkiesing. Hy het ná die Nasionale Uitvoerende Komitee se vergadering gesê die party het planne aanvaar om sukkelende munisipaliteite te verbeter, infrastruktuurlewering te versnel en watertekorte aan te pak. Mbalula sê […]
# Krieket: Die kaptein van die Protea-vrouespan, Laura Wolvaardt, sê hulle is vasberade om die T20-Wêreldbeker te wen, wat volgende maand in Engeland afskop. Suid-Afrika het in drie agtereenvolgende jare drie eindstryde gehaal, waarvan twee op die onlangse T20-Wêreldbekertoernooie was. Die Proteas skop hul veldtog op 13 Junie teen Australië af, gevolg deur wedstryde teen […]
# The Western Cape Education Department says outcomes for on-time applications for grades R, one and eight admissions for next year will be available from Thursday. Parents and guardians are urged not to panic if their child does not receive an immediate placement. Education MEC David Maynier encouraged parents to accept one offer quickly and […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê sy departement se begroting is daarop gemik om te verseker dat onderwys tot werksgeleenthede lei. Hy het aan die Parlement gesê te veel gegradueerdes sukkel met die oorskakeling na werk, terwyl werkgewers steeds vaardigheidstekorte aanmeld. Hy beklemtoon die behoefte om die doeltreffendheid van vaardigheidstekorte […]