# The Activists and Citizens Forum has welcomed the extension of the Madlanga Commission of Inquiry to January 25. Spokesperson Dennis Bloem says the Commission has exposed serious problems within the criminal justice system. Bloem commended commissioners, evidence leaders and investigators for tangible results, including suspensions, dismissals and arrests. He says the additional time must […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra die publiek om nie foto’s te versprei van mense wat na bewering met die moorde op vroue in die Ekurhuleni-gebied verbind word nie. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die SAPD het nog geen skets van ‘n verdagte, gesoekte-plakkaat of foto van ‘n verdagte in verband met die sake uitgereik nie. Sy […]
# The South African Police Service is urging the public not to circulate photographs of people allegedly linked to the murders of women in the Ekurhuleni area. Police national spokesperson Athlenda Mathe says the SAPS has not issued any identikit, wanted poster or suspect photograph in connection with the cases. She emphasised that the SAPS […]
# Vlamme en pluime swart rook is naby Riyad se hooflughawe opgemerk nadat Saoedi-Arabië oornag waarskuwings uitgereik het oor moontlike lugaanvalle. Houthi-rebelle in Jemen het later beweer hulle het sensitiewe teikens in die hoofstad met missiele en hommeltuie aangeval. Foto’s deur Reuters wys die vlamme agter brandstofopgaartenks naby die King Khalid Internasionale Lughawe. Saoedi-Arabië se […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, het hulde gebring aan die nege vroue wat in Ekurhuleni vermoor is en kranse gelê ter nagedagtenis aan hulle. Die liggame is binne minder as twee maande in die munisipaliteit ontdek. Hill-Lewis sê vroue moet sonder vrees in hul gemeenskappe kan leef. Hy vra meer sigbare wetstoepassing, verbeterde beligting en […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns het die Asiatiese kampioen Al Ahli 2-1 gister op Loftus Versfeld geklop om die Afrika-Asië-Stille Oseaan-beker te wen en deur te dring na die FIFA-interkontinentale beker. Die Portugese doelskieter Nuno Santos het Sundowns in die 17de minuut met ‘n kopskoot laat voorloop en die wedstryd nege minute voor die einde met […]
# Raadslid Palesa Yates van die African Christian Democratic Party het na aanleiding van die liggame van nege vroue wat oor ‘n tydperk van twee maande in Ekurhuleni gevind is, gesê die polisie het vroue in die steek gelaat. Yates meen doeltreffender patrollies deur die Ekurhuleni-metropolisie kon die moorde voorkom het. Sy het die owerhede […]
# African Christian Democratic Party councillor Palesa Yates says police failed women following the recovery of nine female bodies in Ekurhuleni over two months. Yates claims more effective Ekurhuleni Metro Police patrols could have prevented the killings. Yates condemned authorities for taking too long to raise the alarm over a possible serial killer. In addition, […]
# Die vakbondfederasie COSATU, vra die regering om afgetrede militêre personeel te verseker hul mediese dekking is nie in die gedrang nie. Die vakbondfederasie is bekommerd oor berigte dat die mediese fonds vir oudlede van die Staandemag moontlik vanaf November nie sy verpligtinge sal kan nakom nie. COSATU sê sowat 21-duisend voormalige SANW-lede en hul […]