# Die veldtog vir die nasionale Spazawinkel-ondersteuningsfonds word in Sedibeng, Gauteng, bekendgestel met ‘n interaktiewe slypskool. Spazawinkel-eienaars sal leiding kry oor hoe om aansoek te doen vir ondersteuning deur fonds van die 500-miljoen-rand. Die veldtog word gelei deur die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, en die Departement van Kleinsake-Ontwikkeling. Dit sluit toegang in tot […]
# African Union Infrastructure and Energy commissioner, Lerato Mataboge, says Africa’s development is stalled by a lack of belief in its potential and not resource scarcity. Speaking at the Youth Energy Summit in Cape Town, Mataboge reaffirmed the AU’s Agenda 2063 vision, championing youth-led innovation, Artificial Intelligence, and renewable energy. She urged governments to empower […]
# Die Infrastruktuur en Energie kommissaris van die Afrika Unie, Lerato Mataboge, sê Afrika se ontwikkeling word teruggehou deur ’n gebrek aan vertroue in sy potensiaal, en nie deur ’n gebrek aan grondstowwe nie. Mataboge het tydens die Jeug Energie Beraad in Kaapstad die AU se Agenda 2063-visie, die bevordering van jeuggedrewe innovering, kunsmatige intelligensie, […]
# Minister of Social Development, Sisisi Tolashe, is calling for nominations to appoint new members to the Central Drug Authority. Nominations close on 30 June. The authority advises the government on strategies to combat substance abuse and oversees the national drug master plan. The department’s Bathembu Futshane says nominees must hold at least a bachelor’s […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, vra benoemings om nuwe lede vir die Sentrale Dwelmowerheid aan te stel. Benoemings sluit op 30 Junie. Die owerheid bied raad aan die regering oor strategieë om dwelmmisbruik te bekamp en hou ook toesig oor die nasionale meesterplan vir dwelms. Bathembu Futshane van die departement sê die […]
# Cosatu has commended the Public Investment Corporation for reaching a historic three-trillion-rand in assets, up from 2.7-trillion-rand last year and 1.8-trillion-rand during the Covid-19 slump. Cosatu’s Matthew Parks says the PIC must continue protecting workers’ funds while supporting economic growth, job creation, and sustainable development in South Africa:
# Cosatu het die Openbare Beleggingskorporasie geprys nadat hy ‘n geskiedkundige drie-duisend-miljard-rand in bates aangekondig het. Dit is teenoor 2,7-duisend-miljard-rand verlede jaar en 1,8-duisend-miljard rand tydens Covid-19. Matthew Parks van Cosatu sê die korporasie moet voortgaan om werkers se fondse te beskerm en ekonomiese groei, werkskepping en volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika ondersteun:
# Education activist Hendrick Makaneta has urged Basic Education minister Siviwe Gwarube to clarify newly issued guidelines under the amended Basic Education Laws Amendment Act. The South African Democratic Teachers’ Union says the guidelines are not legally binding, a stance reportedly confirmed by Gwarube. Makaneta warns the lack of clarity is causing confusion among schools […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, gevra om die nuut uitgereikte riglyne rondom die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te verduidelik. Die onderwysersvakbond SADOU sê die riglyne is nie wettig bindend nie, en Gwarube het dit volgens berigte bevestig. Makaneta waarsku ‘n gebrek aan duidelikheid veroorsaak verwarring tussen skole […]