# Die DA sê die bevindinge van die jongste Algemene Huishoudelike Opname beklemtoon die groeiende uitdagings waarmee baie Suid-Afrikaners te kampe het, veral in ANC-beheerde provinsies en munisipaliteite. Op nasionale vlak rapporteer 22-persent van huishoudings nou onvoldoende of ‘n ernstige gebrek aan voedsel, teenoor 17,8-persent in 2019. Jan de Villiers van die DA sê voedselonsekerheid, […]
# Een-en-dertig mense is Dinsdag in Israeliese lugaanvalle in Libanon dood, na eerste minister Benjamin Netanyahu se belofte om militêre optrede teen Hezbollah te verskerp. Veertig mense is gewond, insluitend kinders en vroue. Dit is een van die dodelikste aanvalle sedert die wapenstilstand wat deur die VSA bemiddel is, middel April begin het. Die Israeliese […]
# Tennis: Die eerste-gekeurde Jannik Sinner het sy veldtog vir ‘n eerste Franse Ope-titel begin met ‘n oorwinning in skoon stelle oor die plaaslike promotorskeuse Clement Tabur. Die Italianer hoop om ‘n loopbaan-Grand Slam te voltooi. Die Australiër Adam Walton het die sesde-gekeurde Rus Daniil Medvedev in vyf stelle uitgeskakel. In die vroue-afdeling het die […]
# President Donald Trump van Amerika het ʼn presidensiële besluit onderteken om vanjaar nog tien-duisend Suid-Afrikaners as vlugtelinge in Amerika toe te laat. Dit verhoog die syfer vir hierdie fiskale jaar van sewe-duisend-500 tot 17-duisend-500. In die presidensiële besluit verklaar Trump dat ʼn onvoorsiene nood-vlugtelingsituasie nou in Suid-Afrika bestaan weens ʼn onlangse toename in aanhitsing […]
# Forum for South Africa says if president Cyril Ramaphosa is truly innocent, he shouldn’t resort to legal manoeuvres to challenge a process meant to ensure accountability. His legal team filed papers in the Western Cape High Court yesterday to review the report into the Phala Phala scandal. The Constitutional Court found Parliament was irrational […]
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku dat oorloë, wapen-wedrenne, klimaatskokke en die wegkalwing van internasionale reg geweldige druk plaas op die multilaterale stelsel wat ʼn derde wêreldoorlog moet voorkom. Hy het gister ʼn hoëvlak-debat in die Veiligheidsraad toegespreek te midde van groeiende kommer oor die toekoms van multi-lateralisme. Guterres waarsku ʼn gevaarlike verlies […]
# The DA says the latest General Household Survey findings highlight the growing challenges facing many South Africans, particularly in ANC-governed provinces and municipalities. Nationally, 22.0-percent of households now report inadequate or severely inadequate access to food, up from 17.8-percent in 2019. The DA’s Jan de Villiers says food insecurity, grant dependency, and housing pressures […]
# Die ANC se Integriteitskommissie het volgens berigte aanbeveel dat voormalige minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisi Tolashe, as president van die ANC-vroueliga en as lid van die Parlement bedank. Dit volg nadat die kommissie haar op vier aanklagte skuldig bevind het. Tolashe is onlangs deur president Cyril Ramaphosa as minister afgedank te midde van verskeie […]
# Krieket: Die verdedigende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, is deur na die Indiese Premierliga se eindstryd toe hulle Gujarat Titans in Dharamsala met 92 lopies verslaan het. Kaptein Rajat Patidar se onoorwonne 93 van 33 balle het RCB na 254 vir vyf help neem, die hoogste telling in die kompetisie se uitspeelgeskiedenis. Jacob Duffy het […]