# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die probleme met plaaslike regering word veroorsaak deur swak en onetiese leierskap, nie swak wette nie. Die organisasie sê in sy voorlegging oor die konsep-witskrif oor Plaaslike Regering dat korrupsie, politieke inmenging en ’n gebrek aan aanspreeklikheid wydverspreid is. Julius Kleynhans van OUTA sê meer as die helfte van […]
# Rugby: British and Irish Lions head coach Andy Farrell regards tonight’s warm-up match against Argentina in Dublin as a full-blown Test. The touring team will use the encounter as preparation for their visit to Australia which kicks off against Western Force in Perth next weekend. They leave tomorrow morning. Farrell expects his men to […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se hoofafrigter, Andy Farrell, beskou vanaand se oefenwedstryd teen Argentinië in Dublin as ‘n volskaalse toets. Die toergroep sal dit gebruik as voorbereiding vir die besoek aan Australië wat volgende naweek in Perth teen Western Force afskop. Hulle vertrek môreoggend. Farrell verwag sy manne sal vanaand voluit speel […]
# President Cyril Ramaphosa lewer vandag die hoofrede tydens die 30ste herdenking van die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof. Die seremonie vind plaas by Konstitusieheuwel in Braamfontein, Johannesburg. Die Hof is in 1994 ná die eerste demokratiese verkiesing gestig en speel ‘n belangrike rol in die handhawing van menseregte en die oppergesag van die reg. Hoofregter Mandisa […]
# Cricket: The new World Test Championship cycle is underway after South Africa’s brilliant victory over Australia at Lord’s last weekend, with the first of five Tests between England and India starting at Headingley today. For India, it’s the start of a new era without heavyweights Virat Kohli and Rohit Sharma while trying to win […]
# Krieket: Die nuwe Wêreldtoetskampioenskap-siklus is reeds onderweg, na Suid-Afrika se uitstekende oorwinning oor Australië die afgelope naweek op Lord’s. Die nuwe siklus begin vandag op Headingley met die eerste van vyf toetse tussen Engeland en Indië. Dit is ‘n nuwe era vir Indië sonder legendariese staatmakers Virat Kohli en Rohit Sharma. Indië gaan probeer […]
# Eastern Cape acting premier Mlungisi Mvoko says flood damage in the province is currently estimated at four-billion-rand. Over four-thousand-200 houses have been destroyed, with nearly two-thousand partially damaged. Mvoko confirmed that more than 400 schools and one-thousand-500 classrooms have been affected, impacting over 40-thousand learners. He says the government is committed to assisting victims:
# Die waarnemende premier van die Oos-Kaap, Mlungisi Mvoko, sê vloedskade in die provinsie word op vier-miljard-rand beraam. Meer as vier-duisend-200 huise is vernietig, met amper twee-duisend wat gedeeltelik beskadig is. Mvoko het bevestig dat meer as 400 skole en een-duisend-500 klaskamers beskadig is, wat meer as 40-duisend leerders raak. Hy sê die regering is […]
# Action Society says bureaucracy and political disagreements are undermining efforts to keep South Africans safe as crime continues to rise. The organisation urges Police minister Senzo Mchunu to give full policing powers to capable municipalities without delay. They argue that limited powers and red tape prevent local police from effectively fighting crime. Action Society’s […]